Covid-19-pandemie - Wikipedia
Die KOVIS-19-uitbraak kan as 'n pandemie gekenmerk word, het die hoof van die Wêreldgesondheidsorganisasie, Tedros Adhanom Ghebreyesus, op 11 Maart 2020 in Genève gesê. Op 16 September 2020 is meer as 29 miljoen gevalle bevestig. Daar is meer as 188 lande en gebiede geraak, met groot uitbrake in die Verenigde State (VSA), Indië, Brasilië, Rusland en Peru.